Page 1 of 1

Ja dis waar... Ek Bat vir die ander span...

Posted: Tue Aug 04, 2020 1:30 pm
by SakoTrippel2
Na baie innerlike konflik met myself het ek besluit om uit die kas te klim, ek is anders. JA Ek gaan ook nou 'n Six Five Creed skiet. Baie dankie aan Eugene Van Niekerk en Nico Harris dat julle my moed ingepraat het om uit te kom.

Ben Richardson, Louis Cronje, Pieter Malan ek voel nou beter om "one of those guys" saam julle te wees.

#creedmoor #creedlivesmatter #65CM

Ek grap net in my hele lewe as 'n mens sal ek nie 6.5Needmoor, 6.5Queenmoor, Ses Vyf Kruitmors, of wat ook al in my kluis hĂȘ nie.

Dankie Jacques Theron vir die begin van 'n Budget LR Build.

#7MM for the win

Re: Ja dis waar... Ek Bat vir die ander span...

Posted: Tue Aug 04, 2020 1:31 pm
by SakoTrippel2
Image

Re: Ja dis waar... Ek Bat vir die ander span...

Posted: Tue Aug 04, 2020 1:34 pm
by jankraay
Airguns...

Hahahahahahaha


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Ja dis waar... Ek Bat vir die ander span...

Posted: Tue Aug 04, 2020 1:36 pm
by joe rocket
Ag lekker Flapsie, spaar maar vir n aambei operasie ook. Hoop hierdie roer bring jou oneindige plesier.

Re: Ja dis waar... Ek Bat vir die ander span...

Posted: Tue Aug 04, 2020 1:37 pm
by Capt. Yoda
Airguns/Windbukse ++>: ++>: ++>:

Daai Queenmore het nogals geskiet op sy dag maar ek was so dankbaar die dag toe my partner my meedeel hy gaan eder n Dasher skiet soos n man en die 6.5 in die kas los laat sy vrou eder met hom kan skiet

Re: Ja dis waar... Ek Bat vir die ander span...

Posted: Tue Aug 04, 2020 2:11 pm
by Joubert778
Ou Fransman, jy kan partykeer lekker stront praat :laugh: