Gesoek: Hilux 3.0D4D DC
Posted: Tue Aug 04, 2020 4:51 pm
Hallo julle
Ek het n vriend wat erenstig opsoek is na n hilux dubbel kajuit bakkie. Hy wil nie n nuwe een koop nie en gedink aan iets onder R200k.
Sou jy wil verkoop, kontak my asb op whatsapp. Ek kan julle in verbinding kry met mekaar.
Nul761nul9nul722
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro