Page 1 of 1
Meet van loopdeursnee
Posted: Thu Aug 06, 2020 4:50 pm
by tripodmvr
Re: Meet van loopdeursnee
Posted: Thu Aug 06, 2020 8:00 pm
by Pvdw
Ek het baie die slug metode gebruik maar die geneuk kom in sodra die loop ongelyke hoeveelheid groewe het.
Re: Meet van loopdeursnee
Posted: Thu Aug 06, 2020 8:42 pm
by tripodmvr
Nou daar is die metode om dit op te los.