Page 1 of 1
Musgrave mod80 .308
Posted: Mon Aug 10, 2020 6:03 pm
by KX250
Hi Julle,
My vriend het die bogenoemde geweer gekry.
Kan julle dalk bietjie meer inligting gee soos hoe oud hy is en dalk bietjie geskiedenis kan gee.
Fotos is aan geheg


Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Re: Musgrave mod80 .308
Posted: Mon Aug 10, 2020 6:53 pm
by Fanta300
Vervaardig van 1979 tot 1987. Baseer op Winchester post 68 aksie.
Re: Musgrave mod80 .308
Posted: Mon Aug 10, 2020 8:34 pm
by Alwin
Fanta300 wrote: Mon Aug 10, 2020 6:53 pm
Vervaardig van 1979 tot 1987. Baseer op Winchester post 68 aksie.
Post '64.
Die aksie is geboor en getap om win mod 70 basisse te vat
Kolf is Turkse okkerneut. Visiere is Williams. Sneller is verstelbaar.
Niks fout met die geweer nie. As jy vandag so ene wil laat bou gaan dit jou seker R20 000 of meer kos.
Re: Musgrave mod80 .308
Posted: Mon Aug 10, 2020 9:49 pm
by Fanta300
A3155B82-A4B4-4A2D-AAD0-3956772E4E68.jpeg
23F25809-5956-48FE-AAF1-A2826D0A99E5.jpeg
23F25809-5956-48FE-AAF1-A2826D0A99E5.jpeg
Re: Musgrave mod80 .308
Posted: Mon Aug 10, 2020 9:52 pm
by Fanta300
0FF4781F-ADDC-4750-AD7A-67AD27A4CBBE.jpeg
Re: Musgrave mod80 .308
Posted: Mon Aug 10, 2020 9:58 pm
by KX250
Great!
Baie dankie!!! Ek sal vir hom stuur !!
Sent from my SM-G985F using Tapatalk