Hi Manne,
Een van my vriende het 'n ruk gelede 'n .410 Rizinni O/U gekoop.
Ek help hom met sy motiverings, maar op hierdie stadium is ek raadop...
Waarvoor is 'n 410 bruikbaar?
Ek weet een van sy gedagtes was om met slugs bosvarke in die mielies te skiet, maar ek sal meer as net dit moet uitdink om die geweer te motiveer.
Hy het 'n dogter van 9, as dit dalk help.
Julle raad sal baie waardeer word.
Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
Deon
My heel eerste wapen was n .410 haelgeweer (n enkel loop). Ek kan net dink dat n dubbelloop baie lekker moet wees. Hier is so paar idees vir motivering...
As ek reg onthou gebruik hulle die .410 in "American Skeet" waar jy 4 rondtes kleie met 4 kalibers skiet, so daar is hy n vereiste. Natuurlik nie te sê jy kan nie in elkgeval kleie met hom skiet nie - en wel n goeie uitdaging!
Klein voëls jag, soos kwartels. Ideaal vir kinders om te leer, of vir enige beginner, want hy skop en raas min.
Peste en plae om die huis (as hulle op n kleinhoewe of plaas is) speel hy gou klaar met slange, ens.
Twyfel of hy genoeg woema het vir n bosvark. En afhangende van sy wurg (choke) kan hy slugs hanteer?

- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
Soos gesê slange om die huis.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
Baie Dankie aan almal wat gehelp het!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
DWB,DWB wrote: Tue Aug 11, 2020 8:46 am Hi Manne,
Een van my vriende het 'n ruk gelede 'n .410 Rizinni O/U gekoop.
Ek help hom met sy motiverings, maar op hierdie stadium is ek raadop...
Waarvoor is 'n 410 bruikbaar?
Ek weet een van sy gedagtes was om met slugs bosvarke in die mielies te skiet, maar ek sal meer as net dit moet uitdink om die geweer te motiveer.
Hy het 'n dogter van 9, as dit dalk help.
Julle raad sal baie waardeer word.
Die manne is maar traag om te help en reaksies is min - ek dink dit is bloot omdat daar nie baie is wat die 410 ken nie.
Ek het op 'n plaas as kind gereeld met die .22/410 kombinasie geskiet. Die lekkerste was om rotte en muise in die stoor en ook by die kuilvoer silo voor te sit.
Die 410 is maar vir kleinwild en ek sal nie gemaklik wees om 'n bosvark aan te durf daarmee nie - bloot omdat dit enkelskoot beteken. Varke is taai en gevaarlik so ek sou meer oemf soek!
Die 410 sal reg wees om duiwe by die voerbakke, muise en rotte in die stoor en selfs slange in beheer te hou.
Motiveer dus vir pes en plaagbeheer!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
NHSA laat 410 toe vir hulle kleiduif skiet dissipline. Dis dalk 'n makliker opsie as om vir jag te motiveer?
Maar ja vir jag kan jy pesdiere sit soos reeds genoem (rotte, eekhorings, meerkatte, ystervarke en slange in die hoenderhok) asook voëljag.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Maar ja vir jag kan jy pesdiere sit soos reeds genoem (rotte, eekhorings, meerkatte, ystervarke en slange in die hoenderhok) asook voëljag.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
Baie Dankie almal!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
Jy motiveer die .410 dieselfde as vir 'n enige ander haelkaliber, sportskiet / voëls / ongediertes, ens. Die feit dat die 410 'n kleiner kaliber is met minder terugskop, "goedkoper" is om mee te skiet / herlaai, meer geskik is om kinders en dames te leer skiet, gemakliker is om te hanteer as drageweer, sagter knal, ens. kan ook met sukses in jou motivering beklemtoon word.
https://www.outdoorlife.com/410-shotgun ... sub-gauge/
Groetnis!
https://www.outdoorlife.com/410-shotgun ... sub-gauge/
Groetnis!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gebruike van 'n 410 Haelgeweer? Hulp Asb
Baie Dankie Manne!!!!