Page 1 of 1

.243 herlaai inligting

Posted: Wed Aug 12, 2020 12:17 pm
by Swede
Ek wil n vriend help met .243 en 85 Sierra koels. Watter kruit is meer geskik, N550 of IMR4350?

Sent from my SM-N970F using Tapatalk



Re: .243 herlaai inligting

Posted: Wed Aug 12, 2020 1:53 pm
by Capt. Yoda
IMR4350

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Wed Aug 12, 2020 3:31 pm
by tau
n550 42 gr 0.8mm jump

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Wed Aug 12, 2020 4:44 pm
by tripodmvr
Norma MRP

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 10:47 am
by Capt. Yoda
Image

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 10:53 am
by tripodmvr
Eye gene werk beter as die vrywery. Gaan kyk na MRP as jy die krane op die 243 wil oopdraai.

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 10:56 am
by Capt. Yoda
hahah nee ek weet MRP maak n 243 kwaad

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 11:25 am
by joe rocket
Net jammer daar is tokkol mrp beskikbaar nie.

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 12:03 pm
by tripodmvr
Wie sĂȘ so. Ek het !!!!!!!!

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 12:15 pm
by joe rocket
Stuur bietjie af uncle.

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 12:25 pm
by tripodmvr
Een ou houertjie vir eie gebruik.

Re: .243 herlaai inligting

Posted: Thu Aug 13, 2020 12:49 pm
by swc-tr
Hoe dan nou, dis dan net Somchem wat nie kruit het nie?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk