PRS Gauteng 29 AUG 2020

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

PRS Gauteng 29 AUG 2020

Post by Smith223 »

Naand Manne ek sien nou op sosiale media dat die PRS SA reeks weer aan die gang kom.
Lyk my hulle gaan die 29ste Augustus by Ballistic Beast skiet in Parys.
Bly om te sien die wiel kom weer aan die rol.
As julle weet van ander kompetisies kom deel dit asseblief met ons op die forum.
Hier is die blad te meer inligting :
https://247tactical.co.za/product/provi ... hb-29-aug/
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Post Reply