Page 1 of 1

firestorm

Posted: Sun Dec 18, 2011 7:14 pm
by Jeep 1
naand manne

Ek wil net by julle hoor het imand al probleeme gekry met julle firestorm want ek stel nou belang in een maar wil net hoor van probleemeĀ  en is dit die regte keuse of nie

ek sal graag van julle manne se opienies wil hoor

groete JEEP 1

Re: firestorm

Posted: Sun Dec 18, 2011 7:25 pm
by Mac
Ek gebruik een as 'n backup vir die Fury, en het geen klagtes nie, ontkoppel net die batterye na elke aand se skiet, anders gaan jy elke aand vars batterye gebruik.

Re: firestorm

Posted: Mon Dec 19, 2011 7:25 am
by Jeep 1
Baie dankie vir die trug voering mac

groete jeep 1

Re: firestorm

Posted: Wed Dec 28, 2011 7:10 pm
by Biker
Jeep 1 wrote: naand manne

Ek wil net by julle hoor het imand al probleeme gekry met julle firestorm want ek stel nou belang in een maar wil net hoor van probleemeĀ  en is dit die regte keuse of nie

ek sal graag van julle manne se opienies wil hoor

groete JEEP 1
Jeep weet nie of ek ongelukkig is nie maar myne werk hard en my tweede een se remote het ook soos die eerste een binne 11mde opgepak. Sy kop is lekker deurmekaar maar die firestofm is nog reg maar as die remote nie kan werk nie hoe maak mens dan?
Groete Biker

Re: firestorm

Posted: Wed Dec 28, 2011 7:43 pm
by tafjak
[align=center]FX 3 BO!!!!!!!!!!!!!!!!!![/align]

Re: firestorm

Posted: Wed Dec 28, 2011 9:49 pm
by Biker
TAFFIE
Dit lyk my ok so hy hou net aan en aan daai FX3

Re: firestorm

Posted: Thu Dec 29, 2011 10:24 am
by tafjak
Biker

Ja nee, weet van 'n paar wat al onder die koe?ls deurgeloop het en werk weer(Heinrich het een wat Alan kapoet geskiet het) en ook van een of 2 wat al onner die bakkie se tyres uitkom(Nico Smit s'n en net weer vasgeplak en werk ook weer). Darie goed is taai en as jy een het, hou hom!!!!!

Mooiloop