Page 1 of 1

Hulp op 'n .308 en .375 h&h

Posted: Wed Aug 19, 2020 2:49 pm
by HeinSavage
Middag,

Ek speel bietjie met ander punte op die gewere. Kan julle asb. vir my hierna kyk en help om die nodes te kry:

375 H&H Mag
Loop - 550mm
Dop - PMP
Dop Vol - 93.4gr H2O
Dop Trim - 72.2mm
Punt - 235 gr Speer Hot Cor
Primer - CCI250
Kruit - Varget
TPL - 91mm
Spoed - 2735ft/s (Chrony 5m weg) 72 gr lading

Kal - .308 Win
Twist - 11.25
Looplengte - 510mm
Dop - Lapua
H2O vol - 54,74 gr
Slagdop - CCI200
Dryfmiddel - Varget
Lading - 41,5gr
Punt - Hndy ELD-X, 178gr
Lengte - 72,5mm
Spoed (chrony op 5m)
41,5 - 2432 fps
Die lading se konstantheid was goed en die groepering ook, ek raai hy is na aan die node.

Groete,
Hein

Re: Hulp op 'n .308 en .375 h&h

Posted: Wed Aug 19, 2020 3:31 pm
by tripodmvr
375

69,2gr = 2640vps op die chrony. Node 4 is by 'n druk hoër as maksimum.

Re: Hulp op 'n .308 en .375 h&h

Posted: Wed Aug 19, 2020 3:43 pm
by tripodmvr
308W

Jy is reg oor die node. QL bereken 41,4gr = 2426vps by die chrony. Jy is dus binne die nodeband.

Re: Hulp op 'n .308 en .375 h&h

Posted: Mon Nov 09, 2020 10:51 am
by HeinSavage
Dankie Oom Tripod.

.308 net so gelos.

Uiteindelik kans gekry om die .375 te gaan skiet. 69,2gr was nog bont en net onder die spoed. 69,4gr het mooi geloop 2650 fps.

Dankie vir die hulp.

Re: Hulp op 'n .308 en .375 h&h

Posted: Mon Nov 09, 2020 1:30 pm
by tripodmvr
Bly die roere is aan die skiet ;D