Page 1 of 1

Visvang - Soetdoring Natuurreservaat

Posted: Tue Aug 25, 2020 7:51 am
by Chris (vdB)
Weet een van die Bloemfontein manne of Soetdoring Natuurreservaat al oop is vir visvang?

Dankie

Groete
Chris

Re: Visvang - Soetdoring Natuurreservaat

Posted: Mon Jan 11, 2021 4:52 pm
by Exiled4Life
Soos ek verstaan is hy nogsteeds toe