Page 1 of 1

Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 1:37 pm
by 30-06
Wat is in julle opinie die beter keuse.

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 2:26 pm
by Swede
Ek gebruik Lee se bench primer, werk vir my.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 4:53 pm
by Malan123
Ek het die Frankford Arsenal. Loop soos 'n jet

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 5:58 pm
by ruaanb
Rcbs vir die wen

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 6:25 pm
by LUAN
My Rcbs seat nie die primer diep genoeg op n 300win dop al gebruik ek n rcbs of lee shell holder. En as dit kom by pistool primers doen loop dinge nie altyd so glad.

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 8:59 pm
by Malan123
Soos ek se, daai Frankford platinum loop soos 'n jet. Ek ken wel glad nie die RCBS nie

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sat Aug 29, 2020 10:14 pm
by ruaanb
LUAN wrote:My Rcbs seat nie die primer diep genoeg op n 300win dop al gebruik ek n rcbs of lee shell holder. En as dit kom by pistool primers doen loop dinge nie altyd so glad.
Die universal gebruik nie Shell holders nie so niks sulke probleme nie

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sun Aug 30, 2020 8:01 am
by Bonesjara
Ek gebruik die RCBS nou vir 10jr en hy werk soos n bom.

Sent from my SM-N960F using Tapatalk

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Sun Aug 30, 2020 8:59 am
by SakoTrippel2
Wat die Frankford 'n edge gee is die click adjustable diepte verstelling, dink dis nogal handig vir die manne wat ernstig presisie herlaai. En hys ook maar universal want hy kom met al die shelholders wat mens sal nodig kry. Hys ook "fris" gebou en ek glo nie iets sal maklik breek nie.

Ek prime nog op die press met Lee se sisteem en dis lekker vinnig nou dat ek 'n slag het met die storie.

As ek moes koop sou ek die Frankford vat.

Groete
Frans

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Mon Aug 31, 2020 1:59 pm
by 30-06
Klink my hulle loop kop aan kop.

Re: Wat is die beter hand priming tool? RCBS universal of Frankford Arsenal

Posted: Mon Aug 31, 2020 11:37 pm
by 3kus
Ek weet die vraag is tussen RCBS en Frankford se priming tools, maar wat van die Forster se bench priming tool? Ek het een en hy is baie handig

Sent from my iPhone using Tapatalk