Page 1 of 1

Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Tue Sep 15, 2020 6:50 pm
by Eight
Watter een van die bogenoemde sal jul aanbeveel vir n langafstand geweer?

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Tue Sep 15, 2020 7:12 pm
by Arnold
Ek hou hierdie dop. Ek het nou altwee gehad en dit is maar om te ewe vir my. Prys en voorraad sal seker my grootste oorweging wees.

Voordeel van die Tier One is titanium skroewe wat nie gaan roes nie teenoor die Spuhr skroewe.



Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Tue Sep 15, 2020 7:32 pm
by henk.spioenkop
Spuhr


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 7:35 am
by Eight
Altwee is biskikbaar en selfde prys

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 8:07 am
by Cbird
Ek het n Near mount op gesit maar het ook na Tier One en Spuhr gekyk. Ek was by Philip Fourie in PTA en het die Spuhr in my hande gehou dit is n baie smart stuk toerusting. Dit sal verseker ook so wees met die Tier One. Ek dink wat ek se koop die een wat die beste sal pas by jou pakkie.

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 8:14 am
by Cbird
Spuhr mount

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 8:58 am
by Arnold
Image
Image

Image

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 12:32 pm
by Francoisv
Arnold wrote:Image
Image

Image
Daai Spuhr mount gaan darem ma mooi lyk op my AnschutzImage

2 daughters. Plenty guns.


Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 1:11 pm
by figjam
MDT maak ook mos 'n unimount. Het julle manne hom al gebruik of vergelyk met die ander?

Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Wed Sep 16, 2020 5:09 pm
by Dumbluck
Soos ek dit sien is die Sphur se voordeel dat sy ring skroewe nie aan die kant sit nie so hy is platter en jy kan makliker jou windage en parallax sien en stel.

As ek eendag 'n Tikka T3X CTR Stainless met 0MOA Pic rail raakloop sal ek defnitief 'n 20MOA Sphur inspan.

Tans met my 20moa rails verkies ek ringe want ek kan die scopes laer monteer.

Adri



Re: Unimount - Tier one vs Spuhr

Posted: Sun Mar 28, 2021 2:03 pm
by Jarred
I have had both and prefer the sphur mounts. Definitely think they are worth the cost.