Page 1 of 1
Magesyn
Posted: Wed Sep 16, 2020 8:12 am
by sako 30-06
Springfield .22 Model 84C.
Hallo julle, ek is dringend opsoek na die bogenoemde magesyn.
Laat weet asseblief as iemand kan help.
Re: Magesyn
Posted: Wed Sep 16, 2020 8:18 am
by tripodmvr
HK Precision CC
Address:
PO Box 9069
Hutten Heights 2956
Newcastle
South Africa
Phone:
+27 82 443 7357
+27 34 312 1717
Email:
sales@k-mag.co.za
Business hours:
Mon – Thurs / 07h30 to 16h30
Fri 07h30 to 14h00
Re: Magesyn
Posted: Wed Sep 16, 2020 3:48 pm
by OosKaapJagter
Ek praat onder korreksie, maar ek dink die Savage 4C magasyn by K-Mag is dieselfde as die Springfield s'n. Maak maar net seker.
Re: Magesyn
Posted: Thu Sep 17, 2020 8:44 am
by sako 30-06
tripodmvr wrote: Wed Sep 16, 2020 8:18 am
HK Precision CC
Address:
PO Box 9069
Hutten Heights 2956
Newcastle
South Africa
Phone:
+27 82 443 7357
+27 34 312 1717
Email:
sales@k-mag.co.za
Business hours:
Mon – Thurs / 07h30 to 16h30
Fri 07h30 to 14h00
Baie dankie vir die informasie, net jammer ek kan hulle nie in die hande kry nie. Hulle antwoord nie die foon of epos nie.
Sal aanhou probeer.
Re: Magesyn
Posted: Thu Sep 17, 2020 9:36 am
by tripodmvr
Vorige soeke na magasyne - name genoem is NSN & VLT.