255/55R19 Pirelli Scorpion Verde bande tekoop
Posted: Mon Sep 21, 2020 2:31 pm
Goeie dag,
Weet nie of dit die regte plek is om die te verkoop nie:
Ek het 3 van die bogenoemde bande tekoop (een met 20 000km en die ander twee het 40 000km op).
Ek soek R1000 vir die 3 bande.