Page 1 of 1
Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 9:21 am
by HJA
Goeie more,
Ek moet tyres vir my Isuzu op sit.
Tyre size is 255/60/R18
Op die oomblik is die grootte tyres skaars in SA.
n verkoops person het my aangeraai om na 265/60/R18 oor te gaan meer beskikbaar en beter gerys.
Ek moet 4 tyres vervang.
Sal dit enige nadelig wees vir my bakkie.
Dankie
Henk
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 9:30 am
by tripodmvr
10mm breër behoort nie nadelig te wees nie. Dit is wanneer jy ekstra breë bande opsit wat daar meer las op die wiellaers gesit word.
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 11:08 am
by Smith223
Die effek op die hanteering van die kar sal minimmaal wees, die groote en vorm van jou kontak patch sal effens verander wat beteken dat die nuwe bande waarskynlik jou sal toelaat om 'n groter maksimum laterale krag te genereer en klein bietjie komprimiseer op maksimum longitidinale krag. ( jy gaan dus klein bietjie van jou maksimum briek vermoë verloor mits jou briek stelsel sterk genoeg is om die huidige bande te lock).
Verder moet jy net onthou dat die omtrek van die nuwe bande ongeveer 1.57% groter is en jou speodometer en odometer lesing in proporsie sal uit wees.
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 11:38 am
by Dirkvh
Nuwe grootte band se "sidewall" is 6mm hoër as die oorsproklike grootte, wat dan marginale effek (1.56%) op jou speedo lesing sal gee. Rolling circumference verhoog met 12mm, so jou spaarwiel sal op wiel gaan waar daar nie 'n diff is sou jy papwiel ervaar.
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 11:41 am
by Dirkvh
275/55R18 is bitter naby aan jou huidige OD, minder as 0.5% verskil.
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 11:46 am
by Dirkvh
255/60R18 General Grabber AT3 112H XL
Bogenoemde is beskikbaar in Kaapstad en Durban. Vra jou local tyreplek of hul deur SA Tyre mag bestel, hulle lewer landswyd af...
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 1:02 pm
by henk.spioenkop
HJA wrote:Goeie more,
Ek moet tyres vir my Isuzu op sit.
Tyre size is 255/60/R18
Op die oomblik is die grootte tyres skaars in SA.
n verkoops person het my aangeraai om na 265/60/R18 oor te gaan meer beskikbaar en beter gerys.
Ek moet 4 tyres vervang.
Sal dit enige nadelig wees vir my bakkie.
Dankie
Henk
Sal n positiewe uitwerking hê. Sal nie 2 keer dink daaroor.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 1:11 pm
by HJA
Thanks manne vir jul terugvoering.
Re: Tyre breedte navraag
Posted: Wed Oct 07, 2020 2:34 pm
by Ds J