Page 1 of 1
Vrystaat 308 so bietjie facelift gegee
Posted: Thu Oct 22, 2020 8:50 pm
by Arno C
Na baie wik en weeg het ek maar besluit om n wangstuk en knaldemper op te sit. Geweer lyk heel spoggerig nou en skiet n barshou.
Groete
Re: Vrystaat 308 so bietjie facelift gegee
Posted: Thu Oct 22, 2020 9:08 pm
by wlm
Vertel bietjie. Wie het die werk gedoen?
Re: Vrystaat 308 so bietjie facelift gegee
Posted: Fri Oct 23, 2020 8:00 am
by Arno C
Michael Barrabal van Mg Riflestocks het die cheekpiece riser opgesit. Baie netjiese werk en billik.
Re: Vrystaat 308 so bietjie facelift gegee
Posted: Fri Oct 23, 2020 8:00 am
by airhunter
Goeie werk!
Re: Vrystaat 308 so bietjie facelift gegee
Posted: Fri Oct 23, 2020 2:52 pm
by Hein M.
Baie netjies!
Tel jou scope nie daardie agterste versier op nie?
Mooi naweek!