Page 1 of 3
Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 9:39 am
by molopohunter
Dagse manne,
Ons tyd vir besprekings het oopgemaak. Ons het bietjie gerus, en het nou weer vollop wild en akkomodasie van boskamp tot chalets met "en-suite".
Die vorige jaar se boskamp is klaar uitgeboek vir meeste van die tyd, maar n nuwe 1 sal teen einde maart/ middel april klaar wees.
10 spesies vir biltong, trofee en korporatiewe groepe.
Kyk gerus na ons website:
www.molopohunt.co.za
Of skakel my: Peet 082 578 2758.
Ek stuur met graagte pryse en inligting deur.
Groete en mooi loop.
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 9:49 am
by Gerhard
molopohunter wrote:
Dagse manne,
Ons tyd vir besprekings het oopgemaak. Ons het bietjie gerus, en het nou weer vollop wild en akkomodasie van boskamp tot chalets met "en-suite".
Die vorige jaar se boskamp is klaar uitgeboek vir meeste van die tyd, maar n nuwe 1 sal teen einde maart/ middel april klaar wees.
10 spesies vir biltong, trofee en korporatiewe groepe.
Kyk gerus na ons website:
www.molopohunt.co.za
Of sel my: Peet 082 578 2758.
Ek stuur met graagte pryse en inligting deur.
Groete en mooi loop.
Peet wil jy nie bietjie pryse op sit nie?
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 11:06 am
by molopohunter
Ek mail vir die manne soos die navrae inkom. Al klaar paar manne gemail.
Mail gou vir jou ook nou nou.
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 11:13 am
by grumpy
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 11:20 am
by Jaco Swart
piet735@gmail.com
Dankie en groetnis
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 11:37 am
by Hugov
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 11:42 am
by Hugov
Netjiese website Peet.
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 12:22 pm
by douw
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:05 pm
by Reggie Gerber
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:07 pm
by molopohunter
Hugov wrote:
Netjiese website Peet.
Dankie, ons sal volgende jaar n voledige galary ook bysit.
Hopelik met groot 5 as ek my dae kan vol kry

Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 7:24 pm
by JPS
Peet,
Kan jy vir my ook die pryslys stuur asb.
Jans@incredible.co.za
Groete
JP
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Wed Dec 28, 2011 10:22 pm
by Dawid
Peet,
Sal n pryslys wardeer.
dawidl_62@yahoo.co.uk
Dankbaar
Dawid
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Thu Dec 29, 2011 8:14 am
by molopohunter
More manne,
Het vir julle die pryse deur gestuur. Laat weet my asb net as hulle nie by julle uitgekom het nie.
Groete en mooi loop.
Peet
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Thu Dec 29, 2011 9:43 am
by JPS
Het gekry Dankie.
Groete
JP
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Thu Dec 29, 2011 9:21 pm
by Dawid
Gekry dankie Peet, en die pryse lyk gladnie onaanvaarbaar nie.
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 7:58 am
by grumpy
Gekry dankie.
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 8:10 am
by GERT vd M
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 9:55 am
by PJS
Ek sal ook graag een wil h? dankie.
altapjs@gmail.com
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 3:03 pm
by molopohunter
Dawid wrote:
Gekry dankie Peet, en die pryse lyk gladnie onaanvaarbaar nie.
Dis redelik mark verwant, alhoewel daar van tyd tot tyd "specials" op duik, maar sal julle manne op hoogte hou.
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 3:29 pm
by GERT vd M
Dankie Peet, het hom gekry
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 4:17 pm
by molopohunter
Dis reg dankie manne,
Ek het vir julle ander manne ook gestuur en die wat my pm gestuur het.
Laat weet net as hy nie deur gekom het nie.
Groete vir al julle manne en solank n voorspoedige nuwe jaar.
Peet
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Fri Dec 30, 2011 4:59 pm
by Beer (Christo)
Dankie Peet
Ek het jou epos gekry. Ek het jou terug ge-epos.
Groete
Christo
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Tue Jan 03, 2012 11:07 am
by BLOK
Gooi maar die kant toe ook.
blokwindscreens@gmail.com
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Tue Jan 03, 2012 12:10 pm
by Cobus(Cobb)
My ook asb....
cobusvl@vodamail.co.za
Cheers
Re: Molopo/ Kalahari jag.
Posted: Tue Jan 03, 2012 12:49 pm
by molopohunter
Hy's gestuur.
Cobus, ek gaan jou gou pm.
Blok, ons is naby boshoek, paddon...jy ken mos die wereld.
Groete.
Peet