Page 1 of 1

SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Tue Nov 10, 2020 3:17 pm
by airhunter
Middag medemense

Ek het dit oorweeg om hierdie op die probleem dier hofie te plaas maar sal eerder nie.
Ek hoop maar ek plaas op die regte plek. Met die norm van plaas probleme waarmee ons sit het ek 'n versoek.

Ek is opsoek na n konsultant wat vir my n security assessment kan doen op n plaas tussen Nelspruit en Machadodorp. Ek het n lodge op die grond met byna 40 chalets plus bygeboue. Die beveiliging gaan nag wees maar met die regte persoon wat n goeie diens kan lewer dalk nie onmoontlik nie.
Ek soek nie rent a cops wat dink hys Takuza oordat hy n paintball gun en plate carrier dra nie. Eks oppsoek na iemand met uitgebreide militêre agtergrond eerder wat dit eerder uit n defensiewe oog sien as iemand wat net beams en alarms ens wil smous. Eerbaarheid is key.
Soos hulle op die Toek se soek hoek sê "Geen kansvatters asb" ;D

Is daar so iemand daar in die omgewing?

Indien wel, WA my asb by o71 333o25o

Byvoorbaat dankie

Groete

Dirk

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 12:36 pm
by Capt. Yoda
Dirk, ek speel taamlik Ghost Recon en Assassins' Creed op Xbox skree maar as ek moet help

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 1:31 pm
by airhunter
Capt.
Is dit waar jy jou rang gekry het? :laugh: :-X
Lyk my daar is n moerse mark vir my behoefte?
Soveel besigheid lê daar buite wat nie gediens word nie.
Geen wonder ons boere loop deur nie. :o
Mooi dag.

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 2:13 pm
by tripodmvr
Hier is moontlik name wat jy kan navors.

https://www.google.com/search?safe=acti ... JYQ4dUDCAw

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 2:24 pm
by DWB
airhunter wrote: Tue Nov 10, 2020 3:17 pm Middag medemense

Ek het dit oorweeg om hierdie op die probleem dier hofie te plaas maar sal eerder nie.
Ek hoop maar ek plaas op die regte plek. Met die norm van plaas probleme waarmee ons sit het ek 'n versoek.

Ek is opsoek na n konsultant wat vir my n security assessment kan doen op n plaas tussen Nelspruit en Machadodorp. Ek het n lodge op die grond met byna 40 chalets plus bygeboue. Die beveiliging gaan nag wees maar met die regte persoon wat n goeie diens kan lewer dalk nie onmoontlik nie.
Ek soek nie rent a cops wat dink hys Takuza oordat hy n paintball gun en plate carrier dra nie. Eks oppsoek na iemand met uitgebreide militêre agtergrond eerder wat dit eerder uit n defensiewe oog sien as iemand wat net beams en alarms ens wil smous. Eerbaarheid is key.
Soos hulle op die Toek se soek hoek sê "Geen kansvatters asb" ;D

Is daar so iemand daar in die omgewing?

Indien wel, WA my asb by o71 333o25o

Byvoorbaat dankie

Groete

Dirk
Dirk,

Kontak my privaat en ek verwys jou na die regte mense.
Ek is in Dullstroom die AfriForum Buurtwag Leier en het die regte mense in daai distrik wat kan help.

Groete,

Gerhard

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 2:27 pm
by DWB
Hahahahahaha, hier was nou 'n blooper, ek het vir Gerhard die skakel aangestuur en toe post hy onder my naam :laugh:

Iewers 'n tegniese fout....

Dis Gerhard wat moet gekontak word.

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 2:34 pm
by airhunter
Baie dankie Deon

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 2:35 pm
by airhunter
Dankie Tripod

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 2:37 pm
by Lategan1
Ek hoor vir jou en pm as hulle belangstel.

Beste.

Re: SECURITY ASSESSMENT MPUMALANGA

Posted: Wed Nov 11, 2020 4:25 pm
by airhunter
Dankie Lategan gekry en reply.