Page 1 of 1
prys lys
Posted: Wed Dec 28, 2011 1:55 pm
by Herman Venter
Hi manne,
Het gewonder of julle my biki kan help, ek is opsoek na iets soos n pryslys wat dit kos om die verskillende diere op te stop! Dit is seker maar van selfspreekend dat elke ou se prys sal verskil , ek soek maar net min of meer pryse, waar kan ek so iets in die hande kry?
Groete
Herman
Re: prys lys
Posted: Wed Dec 28, 2011 7:36 pm
by Johan Reyneke
Weet nie of hier iemand is wat dit doen nie, maar hier is Moredou by Scheizer se tel nommer 0539631444. Ek en my swaer gebruik hulle, en hulle pryse was nog altyd billik, en hul werk is baie goed.
Groetnis
Re: prys lys
Posted: Thu Feb 02, 2012 9:57 am
by Evert
Hi Manne
Pm my julle email adresse dan stuur ek vir julle n baie billike pryslys deur van Wiltrus Taxidermy hulle is net buite pta en doen baie goeie werk
Re: prys lys
Posted: Wed Feb 08, 2012 3:05 pm
by Herman Venter
Asb man,
herraventer@gmail.com
Groete
Herman
Re: prys lys
Posted: Fri Mar 30, 2012 10:21 pm
by Dirkie
Naand,
ek sien nou eersdie topic, kan jy dalk virmy ook 1 stuur asb.
Groete Dirkie
Re: prys lys
Posted: Sat Mar 31, 2012 11:15 am
by douw
Pm my ook asb met die pryslys, of stuur asb na
douwdry@yahoo.com
Groetnis
Douw
Re: prys lys
Posted: Mon Apr 16, 2012 10:08 am
by Jakes73
Hi E-Bird,
stuur asb. vir my ook die pryslys aan ...
jaco.serf@mail.com.
Groete
Jaco
Re: prys lys
Posted: Mon Apr 16, 2012 11:31 am
by Chrisjan
Mail my ook asb
Chris@ddw.co.za
Groete
Chrisjan
Re: prys lys
Posted: Tue Apr 17, 2012 1:38 pm
by Foxhound
dagse manne
ek gaan ook paar goedjies vermoor met kliente en van hulle gaan gestop moet word, kan julle vir my ook mail asb
dassie vyfentwintignulses @ hotmail.co.za
dankie lekker dag
Re: prys lys
Posted: Wed Apr 18, 2012 7:56 am
by Flip Fouche
More
Stefan764 sal n pryslys plaas.
Groete
Flip
Re: prys lys
Posted: Sun Nov 18, 2012 9:52 am
by Legends Africa Taxidermy
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
2013 pryslys is ook nou beskikbaar
kontak ons gerus
012 545 4125
legendsafrica@ymail.com