280 Rcbs improved quickload hulp
Posted: Thu Nov 12, 2020 3:44 pm
Middag manne.
Ek vra hulp met my roer dit is n 280 rcbs improved basies n 280 ackley maar met 30 grade skouer.
Ek het gister deur crony gaan skiet op binnehuis baan.
Wapen besonderhede is as volg
26 duim loop 1:9 draai
Lading Norma doppe
162 gr Hornady eld m
Kruit H4831SC
Ek het 57 gr gegooi.
Drie skote het as volg gemeet
1 2838
2 2846
3 2840
Ek het gemerk dat die slagdoppies kraters vorm waar slagpen tref.
Niks ander druk indikasies is opgemerk nie.
Ge vuurde Doppe se H2O is daarna gemeet 72,4 72,1 71,8
Ek het data gebruik vanaf Nosler se website vir die 280 avkley met 160 grein punt.
Volgens die data het ek n dopvulling van 91%
Is daar n ander dryfmiddel wat my beter dop vulling kan gee.
Dk het geloer na RL22 Norma MRP,Selfs gewonder oor somchem S361.
As iemand my op quickload kan buhulpsaam wees sal ek wardeer.
Shane
0725168286