Goeie more
My naam is Tom Bauermeiser. Ek is vanaf Kathu in die Noord Kaap. Is baie lief vir wapens (toegewyde jagter & sport status). Jag baie en skiet hier en daar ope dae. Het plaas waar problem diere (vlakvarke en jakkalse) my erg begin pla. Wil graag meer leer oor jakkals jag ens.
Dankie vir toelating.
Groete
Nuwe lid
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 921
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Nuwe lid
Welkom Tom. Hier is top kundiges oor jou onderwerp.
Lees ou onderwerpe hieroor in ons argiewe en vra, manne help graag.
Gister met Kathu persoon gesels, hoor weer en steeds droog.
Beste.
Lees ou onderwerpe hieroor in ons argiewe en vra, manne help graag.
Gister met Kathu persoon gesels, hoor weer en steeds droog.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

-
- Newbie
- Posts: 10
- Joined: Sat Oct 10, 2020 2:06 pm
- Location: Kathu
Re: Nuwe lid
Dankie.
Het 40mm op plaas gehad, dankbaar.
Het 40mm op plaas gehad, dankbaar.
-
- Hero Member
- Posts: 18021
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
- Location: Vereeniging
Re: Nuwe lid
Welkom. Kyk maar waar en wie met jakkalse baklei en hulle sal raad kan gee oor apparaat en tegnieke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Toyrsi
- Hero Member
- Posts: 563
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Location: Kathu
Re: Nuwe lid
Welkom Tom.
Jy gaan dit hier geniet
Jy gaan dit hier geniet
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
- Hero Member
- Posts: 810
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- Location: Kathu
Re: Nuwe lid
Aitsa ons Kathuters raak nou sommer lekker klomp hier.
Welkom
Welkom