Page 1 of 1
Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 8:08 am
by Monrique (SJ)
Dagse almal
Ek het 3x van die "deer warning" fluitjies, laat weet my wie soek van dit en ek stuur dit graag aan.
Groetnis
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 8:09 am
by grumpy
Asseblief boet. Soek een.
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 8:13 am
by Herman Venter
Hallo SJ..
Ek en FB sal graag van dit wil he, ek weet hy soek van dit maar is bang hy sien die post te laat en dan is die fluitjies klaar weg..! Maar ons stel verseker belang! Ek PM jou!
Dankie
Herman
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 8:18 am
by Monrique (SJ)
Hierdie moet verseker n rekord wees. 4min 33sek vandat die add opgesit is tot al 3 base gekry het.
Manne stuur my jul pos adresse per PM en ek gooi hulle in die pos vir julle.
Lees die installerings instruksie voordat julle dit opsit.
Groetnis
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 8:26 am
by Herman Venter
Dankie SJ,
Het jou n PM gestuur..!
Groete
Herman
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 9:27 am
by Monrique (SJ)
Plesier maat. Kyk jou PM.
Groetnis
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Fri Dec 30, 2011 10:07 am
by Monrique (SJ)
Manne
Grumpy het gese dat hy dit nie nodig het in die stad nie en dit nie tot hulle reg sal kom daar nie.
So indien iemand anders belangstel, daar is weer n stel beskikbaar.
Groetnis
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Sun Jan 01, 2012 7:48 am
by basie
SJ
Ek soek al 'n ruk na daai goete, maar weet nie waar om dit in die hande te kry nie. Ek sal baie bly wees as jy my kan help met daai stel. As dit nog beskikbaar is.
Baie dankie
Basie
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Sun Jan 01, 2012 7:57 am
by Monrique (SJ)
Basie
Daars nie foute, hulle is joune. Ek gooi hulle Maandag op die poskar!!
Groetnis
PS. Voorspoedige Nuwejaar vir jou!!!
Re: Koedoe Fluitjie
Posted: Sun Jan 01, 2012 8:51 am
by basie
SJ
Baie dankie, en ek hoop jy het ook 'n baie geseende en voorspoedige 2012.
PS. So ook al julle ander forum manne. Mag 2012 die beste jaar nog wees.
Mooiloop
Basie