Page 1 of 1
GESOEK: Fletching Jig en Single Pin sight
Posted: Sun Dec 13, 2020 2:06 pm
by ChristoK
Ek is opsoek na 'n fletching jig en single pin sight as iemand dit te koop het.
Re: GESOEK: Fletching Jig en Single Pin sight
Posted: Tue Jan 05, 2021 11:20 am
by knipmes
Daar word vandag een op Gunsite geadverteer (Fletching Jig)
As jy nie op die GS Forum kan inteken nie laat weet my en ek sal die man se kontak nr vra
Re: GESOEK: Fletching Jig en Single Pin sight
Posted: Tue Jan 05, 2021 2:25 pm
by knipmes
Jammer, dit lyk of die apparaat klaar verkoop is (Ek nou net gekyk)