Page 1 of 1

Savanna bokke

Posted: Sat Dec 31, 2011 2:59 pm
by Onskulligejakkals
Aan die wat kan help

Ek wil weet of hier lede is wat Savanna bokke het in die Weskaap omgewing, maar dit is nie noodsaaklik nie Noordkaap kan ook nog doen.Ek sal graag by Maart maand se kant vir my n paar wil aanskaf nee nee die "paar" is darem nie net 2 nie.

Dankie
Oj