Page 1 of 1

Jag karp met die vlieg

Posted: Tue Dec 29, 2020 1:03 pm
by Gerhard
Kon darm weer bietjie gaan rond loop en karp in die vlak water bekruip die afgelope naweek.

https://youtu.be/0JF8rAK2FoI


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jag karp met die vlieg

Posted: Tue Dec 29, 2020 2:27 pm
by Trompie
Lekker man!

Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Jag karp met die vlieg

Posted: Tue Dec 29, 2020 4:15 pm
by Gerhard
Was baie lekker om hulle te jag.

Nog meer pret is om hulle in die water gras te jag. Hulle is party keer reg by jou en jy probeer om die vliegie in n gaatjie voor sy neus te sit. Kon darm een karp so gevang kry.

Hoop om n stoom trein van 10kg plus volgende keer te kan haak.

Image

Image


Image


Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jag karp met die vlieg

Posted: Tue Dec 29, 2020 9:53 pm
by Trompie
Ja in die watergras is vetpret. Maar as jy daai groot karpe in gras haak is daai initial run gewoonlik ñ gebreekte leader.....
Ekt laas jaar ñ 10kg op baie klein loodkoppie so ini gras gevang. Was chaos!!!
20181223_125508.jpg
Sent from my LM-G810 using Tapatalk


Re: Jag karp met die vlieg

Posted: Thu Dec 31, 2020 10:52 am
by Gerhard
Pragtige vis!

Jup stoom trein inni water gras gaan jou goed boelie


Sent from my iPhone using Tapatalk