GSP 'werkspplek' in George omgewing
Posted: Tue Dec 29, 2020 7:19 pm
Naand almal, hoop dit gaan baie goed en dat oom Cyril se idee van 'n vakansie julle nie emosioneel onder kry nie.
My pa het onlangs na George verhuis vanaf die Boland en het twee jong GSPs wat baie hardloop nodig het en hy bly tans in 'n estate in George waar daar nie hardloop plek is nie. Kan iemand dalk help met enige kontak of enige idees vir waar hy die hondjies kan laat werk, hulle leer soek en te jag waar dit nie sal pla nie? Om hulle na die hond-vriendelike strande toe te vat is goed vir fiksheid maar nie vir aktivering van die neus op grondvoël reuke nie.
Enige advies of hulp sal waardeer word.
Groete
Zach