Page 1 of 1
Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 11:54 am
by Nico de Jager
Jis manne, hier is baie verskillende menings of ons mag hengel of nie.
Ek besluit toe maar om te gaan kyk wat die visse dink.
Groete uit n toe gegrendelde Jongensfontein!
IMG-20201230-WA0024.jpg
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 12:15 pm
by Lategan1
Dit is mooi meneer! Geluk.
Beste.
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 12:16 pm
by Morkel
Nico de Jager wrote:Jis manne, hier is baie verskillende menings of ons mag hengel of nie.
Ek besluit toe maar om te gaan kyk wat die visse dink.
Groete uit n toe gegrendelde Jongensfontein!
IMG-20201230-WA0024.jpg
Alle magtig dis n mooi vis!! Hier in PE van gister af ook n klompie uit gekom. Manne staan skouer vas om vandag ook te vang. Rooi krap was aas
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 1:11 pm
by ruaanb
Sjoe netjies Nico!
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 1:44 pm
by Gawie(13mm)
Mooi Nico.
Ek gaan later maar by jou 'n draai gooi. SAPS het vanoggend vir my langs die rivier op Stilbaai kom vertel die rivier is toe vir hengel.
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 3:28 pm
by tripodmvr
Gawie(13mm) wrote: Wed Dec 30, 2020 1:44 pm
Mooi Nico.
Ek gaan later maar by jou 'n draai gooi. SAPS het vanoggend vir my langs die rivier op Stilbaai kom vertel die rivier is toe vir hengel.
En jy was die enigste daar om jouself te infekteer. 'n Super infeksie het plaasgevind.
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Dec 30, 2020 3:39 pm
by Nico de Jager
Dankie manne!
Jy is baie welkom Gawie.
Re: Lock Down Kraker
Posted: Tue Jan 12, 2021 9:18 pm
by Nico de Jager
IMG-20210112-WA0043.jpg
Ek darm n kabeljou ook gevang vandag!
Re: Lock Down Kraker
Posted: Tue Jan 12, 2021 10:01 pm
by JohanvB
Mooi man!!
Re: Lock Down Kraker
Posted: Tue Jan 12, 2021 10:08 pm
by Lategan1
Yster!
Beste.
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Jan 13, 2021 6:38 am
by Heinz Petersen
Geluk Nico.
Daai krakers kom nie net maklik uit nie. Ek sal lyk om n man se gesig te sien wat nog net karp vang en hy kry een van daai menere aan die lyn.
Re: Lock Down Kraker
Posted: Wed Jan 13, 2021 7:33 am
by Stephan86
Baie lekker Nico, ek is baie jaloers. My 4 dae van hengel in Natal het net 'n holkol en 'n strepie besorg.