Goeie dag
Ek het die volgende wat beskikbaar is vir jag ,maar wil dit so gou moontlik doen.
akkomodasie vir 1 jagter 2 dae. selfsorg
1x Roan bul
1x swart rooibok ram. (ou ram het nog tag in die oor)
R25 000.
Kan van die 18 Januarie 2021 gejag word.
julle kan my wahapp vir meer besonderhede 0730145519
Dankie.
Roan bul / swart rooibok te jag
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm