Page 1 of 1
Gesoek: Schmidt & Bender teleskoop 3-12x42
Posted: Wed Jan 06, 2021 10:07 am
by Sako75
Goeie more manne.
Ek is opsoek na een van die volgende teleskope in uitstekende nuwe of gebruikte toestand asseblief. Ek wil graag na die volgende opsies kyk asseblief......
Dit is:
Schmidt & Bender[/b
4-12x (West Germany) A7 kruishaar
3-12x42 30mm buis (Germany of West Germany
Baie dankie
nul agt drie 785 2857
Re: Gesoek: Schmidt & Bender of Swarovski teleskope
Posted: Tue Jan 12, 2021 2:33 pm
by Rigby
Ek het vir jou n S&B 6x42 met A7 reticle
Nog oorspronklike verpakking, met sy boekie ook.
Hy het egter n stamp merkie op die voorste gedeelte. Lense en alles verder is steeds
Kontak my gerus, dan stuur ek jou whatsapp kiekies
083 458 agt994
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Sun Feb 07, 2021 10:43 am
by Sako75
Stampie
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Fri Apr 16, 2021 9:39 pm
by Dano 1
Middag
Stuur my asseblief jou nr sako75
Groete
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Thu Jul 01, 2021 7:18 pm
by Sako75
Stampie
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Sat Sep 11, 2021 1:42 pm
by Sako75
Stampie
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Tue Sep 14, 2021 7:35 pm
by Dirkvh
Sou jy in 'n 2.5-10x56 FD7 Zenith belangstel?
Dirk
081 533 4708
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Fri Mar 18, 2022 8:04 pm
by Henna308
Goeie middag
Hier is iemand op ons skietbaan groep wat 'n 3-12x50 Zenith LM A7 wil verkoop.
Willem, 083 298 4684, hy adverteer vir R 22500. Die teleskoop lyk nog mooi op die foto's
Groete
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskope
Posted: Sun Jul 26, 2026 1:05 pm
by Sako75
Stampie
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskoop 3-12x42
Posted: Sat Aug 01, 2026 1:21 pm
by Sako75
Stampie
Re: Gesoek: Schmidt & Bender teleskoop 3-12x42
Posted: Fri Aug 07, 2026 8:35 pm
by Sako75
Stampie