Page 1 of 1

Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 7:38 am
by william007
Goeie dag
Hier is so paar jag pakette beskikbaar vir jag 2021.
Paket sluit in - slaap,skoon maak van huis, jag bakkie, koeldrank, water op bakkie, slag fooi,jag fooi,hout, koelkammer, 1 dag se middag ete in veld.

Uit gesluit- oggend , middag , aand ete, ys ,drink goed, texidermy,vleisverwerking,sout van velle, ens.
Vir meer inligting en reels en voorwaardes kan julle my kontak op whapp of email.

Paket no 1.
2x Jagters, 3 Dae jag.
2x Swartwildebees koeie.
2x Rooibok ooie
2x Vlakvark.
Totaal R14 000.


Paket no 2.
2x Jagters,3 Dae jag
2x Gemsbokke
2x Rooibokke ooie
2x Vlakvarke
Totaal R20 000

Paket no 3.
2x Jagters ,3 Dae jag
2x Blouwildebees koeie
2x Rooibok ooie
2x Koedoe Koeie
Totaal R27 500

Paket no 4.
4x Jagters, 3 dae jag.
4x Rooibok ooie
4x swartwildebees koeie
4x koedoe koeie
Totaal R43 000

Paket no 5.
4x Jagters, 4 dae jag
1x rooihartbees koei
1x blouwildebees koei
2x vlakvark
1x swartwildebees koei
1x gemsbok
1x koedoe koei
1x springbok
1x rooibok ooi
Toyaal R40 000

Paket no 6.
2x Jagters , 3dae jag.
1x Goue wildebees koei
1x Sebra
1x Goue Gemsbok
1x Swartrooibok ram
Totaal R32 500. (3 dae se middag etes in veld ingesluit)

PAKET NO 7 (SPECIAL PAKET )
1x Jagter,3 dae jag. middag , aand ete ingesluit. Cape van bokke , sout van velle in.
1x Koedoe Bul
1x Rooibok Ram
1x Gemsbok Bul
2x Vlakvark.
Totaal R20 700.

Daar is ook trofee diere beskikbaar vir jag (buffels,sabels,roans,rooibok,eland,goue wildebbe/gemsbok, kameelperd,koning wildebees, springbok,ens

email - watervalsafaris@webmail.co.za
whapp- 0730145519.
Dankie.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 8:39 am
by 6.5/284Norma
Kan jy pakket 7 vir twee jagters om te deel doen?

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 10:01 am
by william007
As daar nog n jagter by kom is dit R1500 pd ekstra akkomodasie.
Maar die bokke bly net soos op paket die hoeveelheid.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 1:15 pm
by Klein Karoo
waar is julle gelee in die Noord-Kaap?

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 4:53 pm
by william007
Ons is 55km buite kimberley op die N12 Hopetown se kant toe.
70km van Hopetown en 55km van Kimberley. Ons hek is teen die N12

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 5:03 pm
by Klein Karoo
william007 wrote: Fri Jan 08, 2021 4:53 pm Ons is 55km buite kimberley op die N12 Hopetown se kant toe.
70km van Hopetown en 55km van Kimberley. Ons hek is teen die N12
Dankie ons sal jou kontak

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Jan 08, 2021 6:12 pm
by william007
Goei dag
Ek wil net Noem daar is net 1 van elke paket beskikbaar. So die ou wat eerste boek (deposito) dit is syne.
Dankie.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Tue Jan 12, 2021 11:15 am
by KalahariKlong
Dag William,

Stuur asb vir my pryse op trofee eland en trofee waterbok?

Groete

smileyhand7x64@gmail.com

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Tue Jan 12, 2021 2:32 pm
by william007
Goeie dag Kalahariklong
ek het vir jou pm gestuur.
groete.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Thu Jan 21, 2021 1:59 pm
by william007
Goeie dag Mense
Hier is nog van die apkette beskikbaar. Indien ekstra jagter wil by kom is dit R850 pppd
En by paket 6 is dit R1000 pppd jagter ekstra by kom.
En apket 7 is dit R1650 pppd ekstra jagter.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Mon Jan 25, 2021 3:55 pm
by william007
Goeie dag
PAKET NO 7 IS VERKOOP DANKIE.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Tue Jan 26, 2021 6:37 am
by william007
Goeie dag
Ek het Leeu mantjie beskikbaar vir jag. 5 beskikbaar.
R60 000. R2 dae akkomodasie ,Permitte ,Gids,Ph als ingesluit.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Tue Jan 26, 2021 7:41 pm
by DWB
William, is die leeus by julle of elders?

Vra maar vir interresantheid.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Wed Jan 27, 2021 7:00 am
by william007
Nee hulle is by ander plek.

Re: Jagte beskikbaar 2021 waterval safaris

Posted: Fri Feb 19, 2021 1:05 pm
by william007
GOEIE DAG MENSE.
AL DIE JAGPAKETTE IS VERKOOP.
BAIE DANKIE.