Page 1 of 1

Happy Wanderers

Posted: Fri Jan 15, 2021 7:24 am
by sako 30-06
More julle
Dit is met groot opwinding dat ek kan se ek gaan uiteindelik op vakansie. Ons vakansie is nou al tweekeer uitgestel a.g.v van covid regulasies.

So dis is nou tyd vir sand, see en n vars vissie op die kole.
Weet enige iemand dalk waar is die beste plek wat ek kan gooinet gooi vir mullets en kan pomp vir sand prawns?

Ook enige tips sal ek waardeer aangesien ek so 5 jaar laas by Happy was.

Re: Happy Wanderers

Posted: Tue Jan 19, 2021 6:21 am
by Lategan1
..... Sako, lyk my almal waarna jy verwys is langs die viswaters, sonder sein. O0

Geniet dit voluit en vergeet van die wêreld.

Beste.