Page 1 of 1

Danie Rossouw kom jag saam karp

Posted: Wed Jan 20, 2021 6:28 pm
by Gerhard
n Groot man laat so n 8kg karp klein lyk.

Wat n plesier om Danie te help om sy eerste karp op vlieg gevang te kry...

Image

https://youtu.be/S_7tDY-31Q8


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Danie Rossouw kom jag saam karp

Posted: Wed Jan 20, 2021 9:05 pm
by Lategan1
Dit was mooi, dankie.

Danie darem blok van ‘n bul!

Beste.

Re: Danie Rossouw kom jag saam karp

Posted: Thu Jan 21, 2021 4:24 pm
by Gerhard
Ja Danie is n groot man wat so 8kg karp klein laat lyk.
Hy het die vis great baklei.


Sent from my iPhone using Tapatalk