Page 1 of 1
Rigby 350 dubbelloop
Posted: Wed Jan 27, 2021 1:18 pm
by Kosie
Rigby 350 dubbelloop te koop aangebied. Die geweer was spesiaal gemaak vir Frank Mellend n bekende grootwild jagter in die vroee 1900s hy het ook n paar boeke geskryf. Ek kan ongelukkig nie dit regkry dat fotos laai nie. Kan my whatsupp en stuur fotos deur.
Whatsupp 0798854004
Kosie
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Wed Jan 27, 2021 1:19 pm
by Kosie
Prys R250 000
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Wed Jan 27, 2021 2:14 pm
by DWB
Fotos ontvang. Dankie.
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 10:13 am
by Bigfoot
Would be nice for us simple folks just to see a Rigby.
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 10:53 am
by tripodmvr
Deon of Kosie. Stuur fotos na tripodmvr en sit gmail by, of ek kan my sel deurgee as dit die maklikste is.
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 10:59 am
by DWB
Oom Marius,
Stuur asb vir my oom se selfoon nommer.
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 1:10 pm
by Louisdewet
Ja man wys bietjie asseblief!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 2:17 pm
by tripodmvr
DWB wrote: Thu Jan 28, 2021 10:59 am
Oom Marius,
Stuur asb vir my oom se selfoon nommer.
PM op pad.
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 9:48 pm
by tripodmvr
Rigby 1.jpg
Rigby 2.jpg
Rigby 3.jpg
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Thu Jan 28, 2021 9:49 pm
by tripodmvr
Rigby 4.jpg
Rigby 5.jpg
Rigby 6.jpg
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Fri Jan 29, 2021 8:05 pm
by Louisdewet
Pragtig! En ‘n bargain teen daardie prys
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Fri Jan 29, 2021 8:13 pm
by tripodmvr
'n Bietjie inligting oor die eerste eienaar van die' geweer.
Frank Hulme Melland Books - Shakari Connection
www.shakariconnection.com › Bookshelf
Frank Hulme Melland (1879 - 1939) was the Assistant Commissioner in North Eastern Rhodesia and shot one of the largest tuskers ever found there in 1904. The pair of tusks weighed 229lbs - the largest tusk was 119lbs and measured 7' 9" with a circumference of 22".
Re: Rigby 350 dubbelloop
Posted: Fri Feb 05, 2021 9:31 am
by Drenalinjunkie
Mooi geweer.
Neem in ag - dit is n C graad boxlock wat Rigby se laagste graad van geweer was. Mens kan totselfs die C graad stamp sien. Dis nogal einaardig dat Frank sy naam op die geweer gegrafeer het. Dit is glad nie algemeen van die Engelse nie.
Geweer was in sy lewe oor geblue wat waarde beinvloed.
Prys is baie entoesiasties vir die graad gun.