Page 1 of 1
Jagters wat .22 Magnum skiet.
Posted: Wed Jan 27, 2021 3:13 pm
by spekieries
Goeie Middag. Indien iemand in die Centurion omgewing met bg. kaliber skiet, kontak my.
Re: Jagters wat .22 Magnum skiet.
Posted: Wed Jan 27, 2021 9:14 pm
by Glock17JLS
Ek doen...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jagters wat .22 Magnum skiet.
Posted: Thu Jan 28, 2021 12:02 pm
by spekieries
Dankie manne uitgesorteer.
Re: Jagters wat .22 Magnum skiet.
Posted: Thu Jan 28, 2021 2:23 pm
by tripodmvr
Moet ek die plasing verwyder?
Re: Jagters wat .22 Magnum skiet.
Posted: Thu Jan 28, 2021 4:03 pm
by PWV
Jammer hulle doen alles so in die geheim. Dalk kon ons uit 'n probleem en oplossing geleer het.
