Page 1 of 1

Dup Varminting(Jan en Tal) se uitskiet album

Posted: Sat Jan 30, 2021 7:48 am
by jankraay
More manne

Ek het besluit om met julle to kom deel as ek en Tal so bietjie probleem dier beheer doen.

Vlakvarke, Jakkalse en uitskiet van bokke is maar wat die meeste gaan voorkom. Ek sal die jakkals jag links ook hier plaas.

Hier is solank n paar vir die jaar:

Image
Image

Mooi ver beer wat gister geval het. Geskiet op 493m

Image

Blesbok wat dink hy kan deur die draad baklei en alles opneuk(nog vier van sy makkers moet ook val). Geskiet op 310m

Image

Sog wat TE veel van mielies hou. Geskiet op 200m

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dup Varminting(Jan en Tal) se uitskiet album

Posted: Sat Jan 30, 2021 4:39 pm
by Nico Harris
Netjies Jan!!

Re: Dup Varminting(Jan en Tal) se uitskiet album

Posted: Sat Jan 30, 2021 7:37 pm
by Heinz Petersen
Ons wil weet waarmee jy skiet.
Watse punte jy gebruik.
Lading en spoed
Jou voor en agter rest wat jy gebruik.
Scope wat jy gebruik.
As moontlik, n serial nommer van die punte ;)

Re: Dup Varminting(Jan en Tal) se uitskiet album

Posted: Sat Jan 30, 2021 7:54 pm
by jankraay
Heinz Petersen wrote:Ons wil weet waarmee jy skiet.
Watse punte jy gebruik.
Lading en spoed
Jou voor en agter rest wat jy gebruik.
Scope wat jy gebruik.
As moontlik, n serial nommer van die punte ;)
ImageImage serial nommer van die koeƫls...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Dup Varminting(Jan en Tal) se uitskiet album

Posted: Sat Jan 30, 2021 7:56 pm
by jankraay
Image

Al wat Oom kry...


Sent from my iPhone using Tapatalk