Page 1 of 1

Hoe kies ek 'n teleskoop vir my toepassing

Posted: Sun Jan 31, 2021 9:23 pm
by tripodmvr
Baie goeie video wat raad gee oor teleskoop keuse.

[youtube]https://youtu.be/pgpCviwcYfA?t=684[/youtube]

Re: Hoe kies ek 'n teleskoop vir my toepassing

Posted: Mon Feb 01, 2021 8:43 am
by anton.308
Hallo Tripod, sal van die geleentheid gebruik maak om te noem dat ek n paar van die Arken SH4 gen2 inbring. Hulle sal land einde April.

Daar is nog 2 beskikbaar van die Mil op pre-order as iemand belangstel.

https://engageoptics.co.za/index.php/pr ... tube-copy/


Sent from my iPhone using Tapatalk