Page 1 of 1

Carbon Cleaner

Posted: Tue Feb 02, 2021 1:44 pm
by CMH
CLR Carbon.jpg

Re: Carbon Cleaner

Posted: Thu Feb 18, 2021 3:13 pm
by Smith223
Dankie Herme, het gister gekoop, vandag afgelewer en pyp is nou mooi skoon. Eerste produk wat ek sien wat kroon so skoon kry sonder enige abrasive action.

Re: Carbon Cleaner

Posted: Fri Feb 19, 2021 9:36 am
by CMH
Dankie, bly dit het goed gewerk.

Re: Carbon Cleaner

Posted: Fri Feb 19, 2021 10:10 am
by Duif
Hoe bestel ek hierdie produk?

Sent from my LM-G900 using Tapatalk


Re: Carbon Cleaner

Posted: Fri Feb 19, 2021 12:46 pm
by Capt. Yoda
Jy bel die nommer daar in Herme se signature

Re: Carbon Cleaner

Posted: Fri Feb 19, 2021 1:16 pm
by Duif
Capt. Oblivious wrote:Jy bel die nommer daar in Herme se signature
Dankie maar ek sien nie n nommer nie, sieker omdat ek Tapatalk gebruik.

Sent from my LM-G900 using Tapatalk


Re: Carbon Cleaner

Posted: Fri Feb 19, 2021 1:32 pm
by Capt. Yoda
Duif wrote: Fri Feb 19, 2021 1:16 pm
Capt. Oblivious wrote:Jy bel die nommer daar in Herme se signature
Dankie maar ek sien nie n nommer nie, sieker omdat ek Tapatalk gebruik.

Sent from my LM-G900 using Tapatalk
Hier is hy

(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za