Browning semi-auto 12boor
Posted: Thu Feb 04, 2021 10:44 am
Dagsê mense,
My pa het 'n Browning semi-auto haelgeweer. Sy lesensie verval nou die 22 Maart 2021. Dis te laat vir my om die geweer oor te vat, ek het nie die competency sertifikaat nie. Nou die vraag is, is daar enige iemand wat belang stel wat klaar die serifikaat het wat die geweer will koop? Indien so wat sal 'n regverdige prys wees vir die geweer.
Of my pa moet hom gaan inhandig(wil nie regtig nie want die goed eindig op straat)... of moet hy hom eers laat onskadelik stel by 'n geweersmit, en dan gaan inhandig.
Make = Browning (Fabrique Nationale D'Armes de Guerre-Herstai-Belqique) staan op loop
caliber = 12 boor (lyk soos A5 model)