Page 1 of 1

Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Wed Jan 04, 2012 3:58 pm
by Berg-Bewer
Hallo Almal

Vir die wat belangstel kan julle die nuuste (2012) se proklamasie op hierdie link in PDF aflaai.

Groete Berg-Bewer

http://greengazette.co.za/documents/pro ... -01565.pdf

http://dl.dropbox.com/u/60407233/201112 ... e%2018.pdf

Nog 'n link indien julle met die ander een 'n probleem het.
Groete
Jaracal

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Wed Jan 04, 2012 9:10 pm
by tripodmvr
Dankie vir die inligting. Soek dit nou as jy wil gaan jag en dit is soos diamante in die pad - onbekombaar. Het dit gebere en kan nou daarna verwys.

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Wed Jan 11, 2012 5:22 pm
by James Wilson
my rekenaar weier om die dokument oop te maak. ek wil net weet van watter  datum is die seisoen  oop vir koedoes die jaar?

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Thu Jan 12, 2012 10:22 am
by Geno
James,
As ek die ding reg lees is dit 15 Mei tot 15 September

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Thu Jan 12, 2012 10:30 am
by James Wilson
dankie ou maat.

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Tue Jan 31, 2012 2:05 pm
by Musgrave
Baie dankie, ek beplan juis 'n jagtrip Kimberley se kant toe...die eerste in jare!

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Tue Jan 31, 2012 2:31 pm
by Marc
Dags? Berg-Bewer,

Baie dankie vir die inligting, ons gaan juis in Junie daar buite Vosburg 'n paar springbokkies gaan haal.

Hierdie haal 'n hengse klip uit mens se pad, weereens dankie  :)

Mooiloop
Marc

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Wed Feb 08, 2012 11:01 am
by Jakkalsgat
Dankie Berg Bewer

Re: Noord Kaap Jagproklamasie 2012

Posted: Sat Jun 02, 2012 5:18 pm
by atplay
Dankie Berg-Bewer, ek moes weet dat dit wat ek soek ek op die forum sou kry.  Waardeer die moeite.