Page 1 of 1

Doppe & die

Posted: Thu Jan 05, 2012 4:15 pm
by LN (Louis)
Ek het vanmiddag deur my herlaaikas gegaan en op die volgende goed afgekom wat iemand dalk kan gebruik:

1. Hornady 7x57 die stel
2. 40 .32ACP dop met primers in.
3. .40S&W doppe, ongelukkig deurmekaar maar nog net 2 keer herlaai, ongeveer 200. Ook 50 gelaaide rondtes. Ek het dit gelaai voor die pistool by my geroof is.
4. 9mmP doppe, deurmekaar. Ongeveer 1000.

Laat weet maar as julle belangstel.

Re: Doppe & die

Posted: Thu Jan 05, 2012 9:30 pm
by blaser
Ln
Ek sal baie bly wees om die 40 s&w goeters te kry laat weet asb

Re: Doppe & die

Posted: Fri Jan 06, 2012 5:22 am
by HFC
Ln

Ek stel belang in die 7x57 dies en die 9mm doppe as dit moontlik is.

Baie dankie

Hendrik

Re: Doppe & die

Posted: Fri Jan 06, 2012 7:36 am
by Pvdw
LN daai 9mmP doppe kan dalk die kant toe kom asb. :angel: :angel:

Gaan jou PM dan gesels ons.

Peet

O gaats ek sien nou HFC soek ook die 9mm doppe, wel ek staan 2de in lyn asb.

Re: Doppe & die

Posted: Fri Jan 06, 2012 7:53 am
by HFC
Pvdw wrote: LN daai 9mmP doppe kan dalk die kant toe kom asb. :angel: :angel:

Gaan jou PM dan gesels ons.

Peet

O gaats ek sien nou HFC soek ook die 9mm doppe, wel ek staan 2de in lyn asb.
Hi Peet, neem jy maar gerus die 9mm doppe.

Groete

Hendrik

Re: Doppe & die

Posted: Fri Jan 06, 2012 8:08 am
by Pvdw
Dankie Hendrik, daar is so baie ek sal dit gaan haal en dan die halfte vir jou aanstuur. Jy was darm eerste.  Peet

Re: Doppe & die

Posted: Tue Jan 17, 2012 7:34 pm
by Frikjordaan
As iemand belangstel of nog 9mm Luger doppies nodig het en dit in Namibi? kan afhaal.
Laat weet en ons maak 'n plan.
Mooi loop
Frik

Re: Doppe & die

Posted: Wed Jan 18, 2012 12:28 pm
by Jeagermeister
Frikjordaan wrote: As iemand belangstel of nog 9mm Luger doppies nodig het en dit in Namibi? kan afhaal.
Laat weet en ons maak 'n plan.
Mooi loop
Frik
Hallou Oom Frik,

As Oom weer deurbeur Windhoek toe vir 'n Collecters Society Meeting moet oom hulle asb saambring.. Sal hulle dan vir oom verkwansel / verruil kry..

Groete uit Windhoek

Jeagermeister (Johan)