Swartwitpens jagte beskikbaar
Posted: Mon Feb 15, 2021 8:50 pm
Goeie naand.
Ek het 2 van hierdie pakkette beskikbaar om gejag te word in Februarie, Maart of begin April.
As die jag dalk sou uitreën of ons nie 'n skoot kry op 'n bul nie, sal u nie verantwoordelik wees vir enige verdere koste nie. As gevolg van die goeie reëns wat ons kry die seisoen is die veld baie ruig wat die jag taamlik moeilik maak. Die bokke is egter mooi vet!
Ongelukkig het beide van hierdie bulle tags in die ore. Dit is as kalwers ingesit en hulle is daarna nooit weer hanteer nie. Hulle loop ook nie in enige klein kampies nie en word nie gevoer nie.
Indien u albei wil jag kan ons onderhandel oor die prys.
Kontak my gerus as u belangstel.
Groete
Eduard Venter
0723345015 Sent from my Nokia C2 using Tapatalk