Page 1 of 1
Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Sun Feb 21, 2021 2:34 pm
by LoopSoosStroop
Goeiemiddag Vriende
Ons het weer vooraad van Easy Anneal masjiene, reg om hierdie week uit te gaan.
Prys vir volledige masjien saam met Alva gas brander is
R3270.
Kontak my gerus indien jy enige vrae het, of plaas dit sommer hier op die draad.
Sien asb aangeheg nuutste adventensie blad en handleiding.
BLOK ENG - EASY ANNEAL MACHINE - LEAFLET - 2021.pdf
BLOK ENG - EASY ANNEAL - MANUAL - 2021 rev 1.pdf
Masjiene op spesiale aanbieding van R3090 vir res van April, koerier ingesluit. Solank vooraad hou.
Re: Easy Anneal - 2021 Pryse
Posted: Fri Mar 19, 2021 7:46 am
by LoopSoosStroop
Goeiemore vriende, hoop dit gaan lekker.
Ons het nog so 'n paar masjiene oor, sal steeds koerier insluit in die prys vir res van Maart.
Die masjien kan enige dop van .222 tot .458 WM hanteer, insluitend .338 Lapua
Prys van R3270 sluit koerier, Alva gas brander en staander in, en natuurlik ook die "short case adaptor".
Goed gaan!
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Sat Apr 10, 2021 9:50 am
by LoopSoosStroop
Masjiene op spesiale aanbieding van R3090 vir res van April, koerier ingesluit. Solank vooraad hou.
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Tue Apr 13, 2021 4:58 pm
by 6.5/284Norma
Hallo Pieter,
Het jy nog beskikbaar?
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Wed Apr 14, 2021 8:14 am
by LoopSoosStroop
6.5/284Norma wrote: Tue Apr 13, 2021 4:58 pm
Hallo Pieter,
Het jy nog beskikbaar?
Goeiemore
Jip, ons het nog.
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Wed Apr 14, 2021 9:30 am
by 6.5/284Norma
Dankie, stuur asb bankdetail vir betaling.
Johan
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Wed Apr 14, 2021 9:50 am
by LoopSoosStroop
6.5/284Norma wrote: Wed Apr 14, 2021 9:30 am
Dankie, stuur asb bankdetail vir betaling.
Johan
PM gestuur!
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Fri Apr 16, 2021 9:29 am
by LoopSoosStroop
5 masjiene oor teen April spesiale prys.
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Fri Apr 16, 2021 9:52 am
by Coisman
LoopSoosStroop wrote:5 masjiene oor teen April spesiale prys.
Ek sal graag een wil hê. Kan oom my die details pm ?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Fri Apr 16, 2021 10:50 am
by LoopSoosStroop
Coisman wrote: Fri Apr 16, 2021 9:52 am
Ek sal graag een wil hê. Kan oom my die details pm ?
PM gestuur!
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Sat Apr 17, 2021 1:18 pm
by LoopSoosStroop
Een masjien oor.
Re: Easy Anneal - R3090 vir April insluitend koerier
Posted: Sun Apr 18, 2021 10:31 am
by LoopSoosStroop
All gone!
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons begin einde April weer 'n paar masjiene bou.