Page 1 of 1

Patriot Outdoors

Posted: Mon Mar 01, 2021 5:49 pm
by Gian_dP
Ons het die naweek bietjie daar gaan skiet. Kan dit ten sterkste aanraai vir enigiemand naby die Kaap. Baie lekker baan, gewere om te huur, gemaklike kuierarea en winkel om na al die speelgoed te loer.

https://m.facebook.com/#!/story.php?sto ... %2As%2As-R


Sent from my SM-G973F using Tapatalk