Page 1 of 1

Sailun terramax M/T bande

Posted: Sun Mar 14, 2021 5:14 pm
by Jacques.308
Hi manne het iemand al van die bande opgesit? Ek wil weet hoeveel km gee hulle min of meer 60%teerpad 40% grondpad is wat ek ry.

Groete

Sent from my SM-N770F using Tapatalk