WARRIOR
Posted: Wed Mar 17, 2021 3:26 pm
More julle..
Warrior is n geruime tyd (passief) deel van die forum en wil dankie se aan elke individu of handelaar se bydrae tot hierdie fantastiese gemeenskap.
Ons sien verseker daarna uit om gedurende 2021 n groter las (soos dit vir ons moontlik is) tot die jaracal ervaring te maak.
Die beplanning vir ons jaar sluit in om ons bestaande aanbiedings met kraakvars produkte aan te vul, daarmee saam ook om n sterk teenwoordigheid by soveel moontlik kompetisies en/of skietdae te he en sommer ook met die algemene deel van info (en ervarings) wat mag bydrae tot die vooruitgang van hierdie platform wat ons almal daagliks geniet. Natuurlik ook om saam stoom af te blaas en lekker te kuier.
Loer gerus na ons webblad en laat weet of ons iewers met iets kan help op julle skietlewe meer gemaklik of effektief te maak
Als van n chassis vir jou K98 / RSA (of iets meer fancy) tot n lekker modulere knaldemper of tromprem vir hom is by ons te vinde..
www.gunwarrior.co.za
Sien daarna uit om van julle te hoor,
Ryke seen en WARRIOR groete