Page 1 of 1
Sightron & Meopta
Posted: Thu Mar 18, 2021 6:36 pm
by Wingnut
Hi almal.....
Ek is 'n sightron en meopta fan, maar ek is nuuskierig om te weet waar hul is? Hoor min daarvan. Word dit nog ingevoer?
Net nuuskierig.
Re: Sightron & Meopta
Posted: Thu Mar 18, 2021 8:50 pm
by Izak H
Sightron is nog beskikbaar en ek glo Meopta ook
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 6:53 am
by Pierre1
Dagsê,
Daar was 'n Sigtron agent in die Weskus (Vredenburg), weet nie of hy steeds teleskope verkoop nie. Meopta word by Wildman aangehou, so neem aan hulle is die invoerders. Ek sien dit nêrens anders nie, so hier in die Kaap dink ek hulle is die enigstes.
My 2 sente....
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 9:37 am
by Silwer
Dis jammer dat die Meopta's nie meer volop is nie. Die glas is goed en hul bdc kruis werk baie mooi met my 30-06 en 180gr Sierra pro-hunters teen ongeveer 2700 fps. Ek het onlangs my plaaslike handelaar uitgevra oor hoekom hy nie die teleskope aanhou nie en sy aanmerking was dat die agent nie goed is nie.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 9:39 am
by Izak H
Ek dink JJ wapens is die invoerders
Daar is nuwe teleskoop ook - Element - wat na baie goeie teleskoop in daardie selfde klas lyk.
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 9:50 am
by Supacow
Ek het n Meopta Meostar 4-12x56 4b reticle R10k sou iemand belangstel
Moet se die scopes kyk raak.
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 2:53 pm
by Wingnut
Dankie vir info...
Ek is juis in Weskaap en hier ken meeste mense nie Sightron nie. Wildman WC hou nie meer meopta aan.
Ek sal moet uitvind oor die Weskus mater.
Supacow, vriend van my sal dalk na hom kyk. Sal laat weet.
Element lyk baie smart, Arken en Athlon ook.
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 3:15 pm
by Capt. Yoda
N Jaar of wat terug was hier meer Sightron agente as PHe in Pretoria
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 3:16 pm
by Pierre1
Wingnut wrote: Fri Mar 19, 2021 2:53 pm
Dankie vir info...
Ek is juis in Weskaap en hier ken meeste mense nie Sightron nie. Wildman WC hou nie meer meopta aan.
Ek sal moet uitvind oor die Weskus mater.
Supacow, vriend van my sal dalk na hom kyk. Sal laat weet.
Element lyk baie smart, Arken en Athlon ook.
Ek het met die Weskus man gesels, hy doen ongelukkig nie meer teleskoop verkope nie. Hy het my verwys na Nicholas Yale van Johannesburg vir die Sightron teleskope. Ek was lanklaas by Wildman en is self neffens die Kaap, dis nuus vir my dat hulle nie meer Meopta aanhou nie.
As jy Athlon wil gaan, gesels met Valjean van Advance Tactical (072 173 5663).
Beste,
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 5:47 pm
by edwill
I would avoid Sightron at the moment. My S3 has been sent back to USA, it's been 6 months already without any eta.
Buy Delta or Vortex, so if you have shit, it's not months of waiting.
Sent from my SM-G970F using Tapatalk
Re: Sightron & Meopta
Posted: Fri Mar 19, 2021 9:30 pm
by Wingnut
Edwill, i was so stupid. Bought 2x sfp pst's EBR4 vortex. Awesome scopes, but wish i bought ffp. Like the dot like the sightrons's moa 2 reticle.
Thanks for the info about sightron.
Pierre, moet darem by sê, wildman kon meopta bestel, maar sou like om eers optika6 te sien.
Athlon midas tac lyk nice vir prys.
Re: Sightron & Meopta
Posted: Sat Mar 20, 2021 9:17 pm
by joe rocket
Ek sal elke dag weer n sightron vat. Meopta het uitstekende glas.
Re: Sightron & Meopta
Posted: Sun Mar 21, 2021 7:54 am
by figjam
Humansdorp Co-op het altyd Meopta gehad. Hoor dalk daar?