Page 1 of 1

ST NOWHERE

Posted: Wed Mar 24, 2021 6:43 am
by JohanvB
Ai, manne praat so lekker van Bronzies vang, wat het geword van die Suidwesters wat die St Nowhere trippie gereël het??

Wou so graag dit meemaak, en toe hou dit op..

Hoe lykit, wil die Suidwesters nie weer so iets aanmekaar slaan nie??

Re: ST NOWHERE

Posted: Thu Mar 25, 2021 9:56 pm
by Sean3006
Ek luister òok...