Page 1 of 1
Baboon long range hunting
Posted: Sun Mar 28, 2021 12:59 pm
by Jarred
Anyone have any videos or long range baboon shooting stories that they would like to share.
Re: Baboon long range hunting
Posted: Sun Mar 28, 2021 1:04 pm
by tripodmvr
Here is one that I watched during the week.
https://www.youtube.com/watch?v=SCANFTudKnQ
Re: Baboon long range hunting
Posted: Sun Mar 28, 2021 1:33 pm
by Jarred
Will check it out thank you. I’ve also got some videos of my own long range shots on baboons but don’t know how to post videos on here.
Re: Baboon long range hunting
Posted: Sun Mar 28, 2021 1:41 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê Jarred. Wat beskou jy as "lang afstand"?
Vir die bosvelders is 180m langafstand en hier in die Boland sero die manne hul teleskope op 900m.
Nico Harris het al 'n paar goeies onder die Triggercam hofie geplaas. As 475m kwalifiseer, is daar van myne ook op daai draad.
Re: Baboon long range hunting
Posted: Mon Mar 29, 2021 8:12 am
by PWV
Kan nie glo dat nie een skoot die bobbejaan dadelik laat le het nie. Dalk die kaliber se skuld.
Dit is nie wat ek by Gawie gesien het as hy swaarde met die bobbies kruis nie!!!
Re: Baboon long range hunting
Posted: Mon Mar 29, 2021 8:30 am
by Pierre1
Gawie(13mm) wrote: Sun Mar 28, 2021 1:41 pm