Page 1 of 1

M18 Mauser of Cz 550 in ..243

Posted: Mon Mar 29, 2021 9:55 am
by thys308
Ek wil 243 koop vir my dogter wat ons me veldskiet dae wil doen en dan die Bosbok / springbok jag wil doen.
Ek soek net raad asb.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Re: M18 Mauser of Cz 550 in ..243

Posted: Mon Mar 29, 2021 12:02 pm
by Capt. Yoda
Ek sal geld da op sit ouens gaan so 60/40 se koop tikka koop howa....

Re: M18 Mauser of Cz 550 in ..243

Posted: Mon Mar 29, 2021 8:54 pm
by tripodmvr
Ek sou nie net na maak kyk nie, maar ook na die kolwe wat die vuurwapen dra by verkope.

Re: M18 Mauser of Cz 550 in ..243

Posted: Tue Mar 30, 2021 7:50 am
by Silwer
Ek het 'n cz550 in 30-06. Ek vind dit moeilik om vanuit die lĂȘ posisie te skiet as gevolg van die kolf se ontwerp. Die bavarian tipe kolf maak dit moeilik om 'n goeie "cheek weld" te kry. Die American model met die reguit kolf behoort beter te wees indien dit hier beskikbaar is. Ek besit 'n Howa in 243 en dink vir veldskiet is dit dalk 'n beter opsie.

Sent from my SM-A015F using Tapatalk