Page 1 of 1

Toyota Hilux D/C Tonneau Cover

Posted: Mon Jan 09, 2012 12:27 pm
by Beer (Christo)
Een van my vriende se Hilux is gesteel en hy het sy tonneau cover vir my gegee. Ek het nie meer plek nie.

Ek dink dit pas op die nuwe hilux van so 2006 model af.

Laat weet maar as jy belangstel

Re: Toyota Hilux D/C Tonneau Cover

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:00 pm
by Arnold
Ek sal dit graag neem Beer, waar in die wereld is jy?
Wag, ek sien dit is Roodepoort ... mens sou dit seker kon koerier?

Dalk is daar iemand nader aan jou, anders kan ons 'n plan maak.

Re: Toyota Hilux D/C Tonneau Cover

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:10 pm
by Beer (Christo)
Arnold

Ek weet ie rerig wat die cover (met die brackets soos op die foto) werd is nie en wat die posgeld sal uitwerk nie.

Sal probeer uitvind

Re: Toyota Hilux D/C Tonneau Cover

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:17 pm
by Arnold
Wag, ek sien op die foto dat daar plek is vir 'n roll-bar. My bakkie het nie van die op nie so daai gate gaan maar so bietjie snaaks lyk  ;)
Laat iemand wat nader is maar hierdie kry.

Re: Toyota Hilux D/C Tonneau Cover

Posted: Mon Jan 09, 2012 3:33 pm
by blaser
dan sal ek belangstel laat weet wat die prys is

Re: Toyota Hilux D/C Tonneau Cover

Posted: Mon Jan 09, 2012 4:30 pm
by Beer (Christo)
Dis verniet (die rede vir pay forward) soos ek dit verstaan  ;D

Laat weet as jy belangstel want Ralph (Namibia) stel ook belang, maar het na jou ge-pm.

Groete